Modulekode | PSB 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Pasiënte met spesiale behoeftes bied unieke uitdagings veral ten opsigte van die behoefte aan ‘n vindingryke en sorgvuldige benadering tot die pasiënt. Hierdie module sal die mondhigiëne student toerus om pasiënte se behoeftes in hierdie verband aan te spreek en te bestuur. Die fokus is op die aanpassing en verandering van die benadering en bestuur van die pasiënt volgens die behoefte byvoorbeeld swangerskap, fisiese en verstandelike gestremdheid, medies toestande en ouderdom. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 1 seminaar vir 3 ure, 2 lesings per week vir 30 weke |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App